Kontak ons vandag:   (+27) 061 444 4998   (+27) 010 235 0519  info@affordablepowersolutions.co.za

BEKOSTIGBARE & BETROUBARE

SONKRAGSTELSELS

*Termes en voorwaardes geld

Vul jou besonderhede in sodat ons jou kan terug skakel.

Ons hou jou besonderhede veilig en belowe om nie vir jou gemorspos te stuur nie!

Soek jy die beste Sonkragstelsel vir jou eiendom met die meeste waarde vir jou geld?

Onthou; goedkoop koop is duur koop!

VERHOOG die waarde van jou Eiendom

BESPAAR op jou elektrisiteits rekening

Omgewings Vriendelik

Jou Krag Oplossing is hier!

dit is net een stap weg...

WAT SÊ ONS KLIËNTE VAN ONS?

ONS HET 'N 5-STER GRADERING
⭐ ⭐ ⭐ ⭐ ⭐

Ek het in Januarie 2021 n sonkrag stelsel deur APS laat installeer by my huis. Vandag 9 maande later kan ek net sê dat woorde nie kan beskryf hoe gelukkig ek met my stelsel en goeie diens van APS is nie. My bure het bykans elke dag beurtkrag, maar ek weet nie wat dit is nie. Ek het 9 vrieskaste, 3 yskaste 5 lugversorgers onder andere, en ek is ten volle van Eskom af!

Ek sal APS aanbeveel vir enige persoon wat sonkrag oorweeg.

Jan Heynecke 
Kakemas, Northern Cape

Dit is n sisteem wat regtig aan al my behoeftes vol doen . Laai gou die battery vol en gee genoeg krag vir die nag. Die instelasie is van hoë gehalte en die prys sak pas.

Henning Lategan 
Zastron, Vrystaat

Dit was uiters ‘n wonderlike ervaring om met APS te werk. Van die oomblik wat ek hul gekontak het met vrae tot dat my sisteem geinstaleer is - was hulle effektief, goed geprys en deeglik met hul werk. Hul was steeds hier na die installasie om te verseker alles werk reg en het nie eens gehuiwer om terug te kom en te verseker dat die sisteem 100% werk nie.

Indien jy dit oorweeg om sonkrag te installeer en wil seker maak jy kry beroubare diens, is APS jou enigste keuse.

Joan Hope van Tonder
Middelburg, Mpumalanga

Alle installasies word streng volgens SAPVIA standarde uitgevoer en sluit in COC. Ons is ‘n trotse lid van SESSA (ombudsman) vir u gemoedsrus.

Is jy reg om jou Sonkragstelsel te kry of te oorweeg?

CUSTOM JAVASCRIPT / HTML

SOLAR
Affordable Power Solutions 

Unit 2E
56 Kelly Rd
Jet Park
Boksburg, 
1459

Kort U Hulp? Kontak ons by:
(+27) 010 235 0519
(+27) 061 444 4998
(+27) 081 740 0103
info@affordablepowersolutions.co.za